|
SAFM ANNOUNCES PLANS FOR THE MENTAL ILLNESS AWARENESS CAMPAIGN JULY 2009 |
|
The SA Federation for Mental Health is again involved in its annual Mental Illness Campaign during the month of July. |
|
Lees meer...
|
|
|
Met groot dankbaarheid kan ons getuig dat die vyf skole wat deur die Instituut geborg word met toewyding en sukses hul roeping volvoer het. Dit het geskied met ingekorte personeelvoorsiening,onvoldoende subsidies en 'n verlies aan onderriggeld. Volledige Jaarverslag hier beskikbaar. |
|
Lees meer...
|
|
|
Vanjaar, ten spyte van die wêreld-ekonomie (en die Suid-Afrikaanse ekonomie daarmee saam) wat veel te wense oorlaat, gaan die volgende projekte aangepak word... |
|
Lees meer...
|
|
|
Die Instituut is die borgliggaam vir: The Institute is the sponsoring body for: - Hoërskool Martie du Plessis vir Serebraalgestremdes
- Prinshofskool vir Gesiggestremdes
- Sonitusskool vir Gehoorgestremdes
- Transoranje-skool vir Dowes
- Transvalia-skool vir Epileptici
Die doel van die Instituut is om fondse in te samel om die kleinerwordende staatsubsidie wat die skole ontvang dmv 'n maandelikse subsidie aan te vul en vir spesifieke projekte om gestremde leerders (veral behoeftiges) van alle rassegroepe 'n gelyke loopbaangeleentheid te bied. Dit is die Transoranje Instituut se voorreg om saam met die vyf skole 'n pad te stap. The purpose of the Transoranje Institute is to raise funds to support the schools with additional monthly subsidies and specific projects to assist the disabled learner of all races in obtaining an equal career opportunity. The Institute accepts the unique challenges of caring for disabled learners and is committed to mobilize funds to enable the schools to continue their sterling and indispensable work. 
|
|
|