Skole Projekte vir 2010 Druk Epos
Transoranje-skool vir Dowes is tans besig met die beplanning van ‘n heerlike Gholfdag Die gholfdag is ter fondsinsameling vir die skool en vind plaas op 4 Maart 2010 te Pretoria Gholfklub.  Alle borge of belangstellende deelnemers kan die skool se fondsinsamelaar Mev Alta Koekemoer by 0744 314 775 of Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee kontak.
 
< Vorige   Volgende >